Friday, June 15, 2007

As jy see toe gaan…

Groet die see namens my

geniet die aansig van winde wat op branders ry

reik na ‘n seebries

‘n strand-sonsondergang

‘n meeu se gekrys

en as jy dit kan vang

en in ‘n pakkie geseël kan kry

bring dit alles saam om hier by my te kom bly…

- Franci JvV, 12/4/2006 geskryf –

No comments: